|
|
|
NUUTSTE NUUS |
|
|
Vanjaar se ATKV-Woordveertjies word op Vrydag, 10 September 2010 by MolenVliet net buite Stellenbosch aangebied. Die bekroning van uitsonderlike prestasie rondom die geskrewe woord in Afrikaans, word in samewerking met Sanlam aangebied. Die sluitingsdatums vir inskrywings is 11 Junie 2010. Die reglemente en inskrywingsvorms sal beskikbaar wees vanaf Mei 2010.
|
|
|
 |
|
|