ATKV
-
TUIS
OOR ATKV-PROJEKTE
PROJEKORGANISEERDERS
PROJEK KALENDER
PROJEK UITSLAE
KONTAK ONS
POZZI
 
NUUTSTE NUUS Druk

 

Die ATKV het toestemming verkry by die SAID om vir AbbAsorg ook Artikel 18A kwitansies uit te reik. Dit stel skenkers dan in staat om sodanige donasies van hulle belasbare inkomste af te trek indien hulle in besit van die Artikel 18A kwitansie is.


AbbaSORG: MEER AS NET HULP 

Om ‘n kind vlerke te gee, het ‘n kind ‘n ma, kos en stimulasie nodig. Maar nie alle kinders in Suid-Afrika is gelukkig genoeg om al hierdie dinge te hê nie, en daarom het die ATKV in 2006 reeds die inisiatief geneem om ‘n sosio-maatskaplike projek genaamd AbbAsorg te loods.

Die aanvanklike idee vir AbbAsorg het ontstaan by een van die ATKV se direksielede, Riekie van der Berg. Dit sou aanvanklik fokus op armoede-verligting in geselekteerde gesinne in verskillende gebiede in die land. Heidedal in Bloemfontein, Eersterust in Pretoria en Promosa in Potchefstroom is geïdentifiseer as ideale gebiede vir so ‘n program. Lees meer


Kliek hier vir die AbbAsorg brosjure

Kliek hier vir die advertensie

 
BANNERS
BANNERS teks