|
|
|
NUUTSTE NUUS |
|
|
Inwoners van Nerina Dameskoshuis en Helderberg Manskoshuis saam met Deon Meiring van die gewilde musiekgroep, Glaskas. Die foto is geneem tydens die ATKV-Joolfees op 23 Januarie op die Braak in Stellenbosch. Die ATKV-Joolfees is ten bate van Maties Gemeenskapsdiens (MGD). | 16 Januarie | | Pick ‘n Pay Akkerjolverkope | | 19 Januarie | 18:00 – 20:00 | Checkers Trollies | | 21 Januarie | 19:00 – 23:00 | Stellenbosch Munisipaliteit Vensters | | 23 Januarie | 10:30 – 12:00 | Standard Bank Vlotte | | | 10:00 – 21:00 | ATKV-JOOLfees | | 3 Februarie | | Gemeenskapsdag | | 2 Maart | | Me. Matieland Liefdadigheidskonsert |
Die volgende bands gaan by die Fees optree: 3rd World Spectator Autumn of Augustus Die Seisoen na Somer Glaskas Die Heuwels Fantasties eF-eL dearclient Straatligkinders Taxi Violence Van Coke Kartel
Besoek gerus die verskeie universiteit webtuistes vir meer inligting. Maties - www.matiesjool.co.za Tukkies - www.tuksjool.co.za Kovsies - www.jool.co.za UJ - www.uj.ac.za/jool Pukke - www.nwu.ac.za
|
|
|
 |
|
|