ATKV
-
TUIS
OOR ATKV-PROJEKTE
PROJEKORGANISEERDERS
PROJEK KALENDER
PROJEK UITSLAE
KONTAK ONS
POZZI
 
NUUTSTE NUUS Druk

 

Vir 2010 se streekfeesdatums, kliek hier!

Vir 2010 se brosjure, kliek hier!


ATKV-Tienertoneelfinaal 2009

UITSLAE

Die doel van die ATKV-CR Swartprys is die daarstelling van goeie opvoerbare nuwe eenbedrywe vir skole. Al die nuutgeskrewe tekste wat ingeskryf word vir ATKV-Tienertoneel, word ook in aanmerking gebring vir die ATKV-CR Swartprys van die volgende jaar.

Twee en vyftig nuutgeskrewe tekste van 2008 is deur die loop van 2009 deur dr. Peet van Rensburg en Wim Vorster van die Dramatiese, Artistieke en Letterkundige Regte Organisasie (DALRO) beoordeel.  Die tekste word beoordeel op grond van tema, verhaallyn of intrige, karakterisering en toneelmatigheid.

Die gesogte prys word hierdie jaar toegeken aan Lesley Swart met Korreltjie Sand wat in 2008 deur Hoërskool Upington opgevoer is en ook deurgedring het na die nasionale finaal met hierdie toneelstuk. Vir die uitslae, kliek hier!

 
BANNERS
BANNERS teks