ATKV
-
TUIS
OOR ATKV-PROJEKTE
PROJEKORGANISEERDERS
PROJEK KALENDER
PROJEK UITSLAE
KONTAK ONS
POZZI
 
NUUTSTE NUUS Druk

 

REDENAARS TEMAS VIR 2010

Graad 1 - 3Graad 8 - 9
* My mense* Tienerkommunikasie
* Mors* Trots
* Lekker goed* Erkenning
  
Graad 4 - 5Graad 10 - 12
* Werk* Sisteme
* Padtekens* Kompromie
* Verbeelding* Wasem
  
Graad 6 - 7 
* Foute 
* Respek 
* Balans 

Neem asb kennis dat die ATKV-Redenaarskompetisie 2010 se kategorie-indelings soos volg wysig:

LAERSKOLE: Graad 1-3
2-4 minute voorbereide toespraak en geen onvoorbereid

LAERSKOLE: Graad 4-5
2-4 minute voorbereide toespraak en ’n vraag word deur die hoofbeoordelaar aan die deelnemer gestel na afloop van die lewering van voorbereide toespraak

LAERSKOLE: Graad 6-7
4-5 minute voorbereide toespraak en onvoorbereide toespraak

HOëRSKOLE: Graad 8-9 en Graad 10-12
5-7 minute voorbereide toespraak en onvoorbereide toespraak


REDENAARSKURSUSSE

4 Maart 2010 - Redenaarskursus vir sprekers en afrigters by Laerskool Riebeeckstrand, Melkbosstrand, Kaapstad

Kontak Lizelle van Staden by 083 660 4822 of Die e-posadres is teen spam-botte beskerm. Jy moet Javascript ontsper om dit te kan weergee

 
BANNERS
BANNERS teks