ATKV
-
TUIS
OOR ATKV-PROJEKTE
PROJEKORGANISEERDERS
PROJEK KALENDER
PROJEK UITSLAE
KONTAK ONS
POZZI
 
NUUTSTE NUUS Druk


Neem asb. kennis dat die Muziq-oudisies agv die FIFA SOKKER  in 2010 vervroeg is en vanaf 28 April - 8 Mei 2010 plaasvind. Die tweede en derde ronde van hierdie kompetisie gebeur 9 - 11 September in Parow in die Kaap. Neem egter ook kennis dat Muziq as kompetisie effens verander.

Navrae: Ilse Schurmann - 082 851 7157 of e-pos Die e-posadres is teen spam-botte beskerm. Jy moet Javascript ontsper om dit te kan weergee

JP1
 
JP2
 
Vir 'n groter weergawe, kliek hier!  Vir 'n groter weergawe, kliek hier!
 

Verlede jaar se wenner, Jacques-Pierre Malan (tjello), sal later vanjaar tydens verskeie geleenthede optree. Verdere inligting volg.

 
BANNERS
BANNERS teks