|
|
|
NUUTSTE NUUS |
|
|
Die ATKV se Top Entrepreneurskompetisie is aan die gang en opwindend. Skole wat belangstel, kan hulle intussen daarvoor gereed maak. Die sluitingsdatum is Woensdag, 30 September 2009.
Die volledige besonderhede t.o.v. prosedure en die pryse wat gewen kan word, sal binnekort (gedurende Mei) op die ATKV se Webwerf verskyn. Die ATKV bevorder entrepreneurskap, want by die ATKV is ons trots Suid-Afrikaners in Afrikaans.
TOP-ENTREPRENEURSKAP MISSIE Om `n entrepreneurskapkultuur onder laerskoolleerders in Suid-Afrika te bevorder met die oog op werkskepping
|
|
|
 |
|
|