ATKV
-
TUIS
OOR ATKV-PROJEKTE
PROJEKORGANISEERDERS
PROJEK KALENDER
PROJEK UITSLAE
KONTAK ONS
POZZI
 
NUUTSTE NUUS Druk

 

Debatskursus vir leerders en afrigters op Saterdag, 20 Februarie 2010 te Marais Vijoen, Boksburg.

Kontak Lizelle van Staden vir meer inligting by Die e-posadres is teen spam-botte beskerm. Jy moet Javascript ontsper om dit te kan weergee of 083 660 4822

DEBATSONDERWERPE VIR 2010

HOËRSKOOL JUNIORS:

Sport is deesdae so kompeterend dat “’n gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees” nog steeds geld.
OF
Sport is deesdae so kompeterend dat "'n gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees” nie meer geld nie.

HOËRSKOOL SENIORS:

Suid-Afrika se staatsinstellings behoort geprivatiseer te word.
OF
Suid-Afrika se staatsinstellings behoort nie geprivatiseer te word nie. 


DEBATSKURSUS

27 Februarie 2010 - Debatskursus te Hoërskool Langenhoven in Riversdal

Kontak Lizelle van Staden by 083 660 4822 of Die e-posadres is teen spam-botte beskerm. Jy moet Javascript ontsper om dit te kan weergee


UNIVERSITEITSDEBATSFINAAL

KampuswennersStellenbosch

Die derde ATKV-Universiteitsdebatsfinaal het op 9 Mei te Universiteit van die Vrystaat plaasgevind. TUKS, MATIES, PUK, KOVSIES, UJ het deelgeneem.

Die Universiteit van Stellenbosch is aangewys as die algehele wenners, met die PUK in die tweede plek en die Vrystaat in die derde plek.

Die kampustrofee word vanjaar gedeel tussen MATIES en die PUK 

Vir meer foto's, kliek hier!


Hierdie projek word ook op universiteitsvlak aangebied - vir meer inligting skakel Lizelle van Staden by 083 660 4822

 
BANNERS
BANNERS teks