|
|
|
NUUTSTE NUUS |
|
|
Datums vir 2010 Inskrywings vir CrescendoKreatief sluit op 6 Oktober 2010 Die Ligteliedjiewerkskool word aangebied vanaf 28 November - 3 Desember 2010 by ATKV-Goudini Spa
2009 WENNER WORD BEKEND GEMAAK Shane S’ndroom se droom word waar Die ATKV het onlangs amateur liedjieskrywers van alle ouderdomme genooi om deel te neem aan ‘n unieke liedjieskryfkompetisie, ATKV-CrescendoKreatief. Liedjieskrywer, Shane Heynie is pas aangewys as die derde wenner van ATKV-CrescendoKreatief. Lees meer! Kliek hier vir meer fotos.
|
|
|
 |
|
|