|
|
|
NUUTSTE NUUS |
|
|
ATKV-Applous bied nie streekfeeste en 'n finaal in 2010 aan nie, maar bied wel koorwerkwinkels aan regoor Suid-Afrika. Kliek hier vir 'n groter weergawe! Kliek hier vir die datums, venues en aanbieders van die werkwinkels vir 2010. Indien daar nie 'n werkswinkel in u omgewing plaasvind nie, maar daar is wel groot belangstelling, e-pos asseblief vir Johan Esterhuizen by
Die e-posadres is teen spam-botte beskerm. Jy moet Javascript ontsper om dit te kan weergee
met 'n volledige versoek vir die ATKV om 'n werkswinkel aan te bied in u omgewing.
|
|
|
 |
|
|