|
|
|
NUUTSTE NUUS |
|
|
Die ATKV-Kinderboekskryfskole word aangebied om aspirantskrywers te leer hoe om ’n kind of tiener se verbeelding aan te gryp. Drie dae lank word daar net kinder- en jeugliteratuur gepraat, geëet, gespeel en geskryf. Kinderboekskryfskool US Woordfees, Stellenbosch 3 - 5 Maart 2010 Sluitingsdatum vir inskrywings: Vrydag - 12 Februarie 2010 De Hoek Gastehuis Kinderboekskryfskool, Randburg 7 - 9 April 2010 Sluitingsdatum vir inskrywings: Vrydag - 12 Maart 2010 Olive Tree Gastehuis
|
|
|
 |
|
|